photo of Wessie Wonder dressed very colourfully
Wessie Wonder

 

Wessie wonder baie oor die lewe. Hy kry al sy antwoorde uit die bybel en deel die boodskap dan met kinders deur sang.

Wessie wonders a lot about Life. He gets all his answers from the Bible and shares the message with children through song

Visie

Om God se woord en die waarheid aan kinders oor te dra is uiters belangrik veral in vandag se lewe. Wessie Wonder is ‘n karakter wat dit deur sang, dans en storievertelling doen.

Op die DVD en CD, Laat jou liggie skyn, is daar liedjies soos die Noaglied, Goeie Raad, Laat jou liggie skyn, Boggom, Jesus leef en vele meer. Hierdie liedjies leer jou kinders goeie waardes op ‘n plesier manier.

Vision

To carry God’s word and the truth to children is critically important, especially in today’s world. Wessie Wonder is a character that does this by telling stories through dance and song.

On the CD & DVD, Laat jou liggie skyn (Let Your Light Shine), you will find songs such as die Noaglied, Goeie Raad, Laat jou liggie skyn, Boggom, Jesus leef and many more. These songs willteach your children good values in a pleasurable manner.

 

Laat Jou Liggie Skyn

Daar is soveel wonderlike stories in die bybel vir kinders. Wie het super heroes nodig as jy vir Simson, Dawid, Daniel ens het. Die liedjie Lees jou Bybel vertel vir kinders dat dit lekker is om die bybel te lees. Dit is een van die liedjies wat op die DVD/CD kompelasie: Laat jou liggie skyn voorkom. Ek het die goeie nuus gekry dat hierdie DVD / CD volgende week moontlik beskikbaar gaan wees.

There are so many wonderful stories in the Bible for children. Who needs superheroes when you have Samson, David, Daniel, etc. The song Lees jou Bybel (Read your Bible) tells your children that it is great to read the Bible. It is one of the songs on the DVD/CD compilation.

 

Goeie Raad

 

Message from Wessie Wonder

In die volgende week word die DVD en CD kombinasiepakket: Laat Jou Liggie Skyn, vrygestel deur Maranatha-platemaatskappy. Ek gaan ‘n persentasie van alle persoonlike verkope aan die Little Fighters Cancer Trust skenk. Hulle doen goeie werk onder kinders wat ‘n stryd voer teen kanker!

The CD/DVD Compilation will be released within the next week. I will be donating a percentage of every personal sale to the Little Fighters Cancer Trust – they do great work for children that are fighting the scourge of cancer!

Kontak Wessie direk om ‘n bestelling vir Laat jou Liggie Skyn DVD en CD kombinasiepakket teen R130-00 te plaas (posgeld ingesluit)

Phone 083 281 8384
Email info@wessiewonder.co.za
Website http://www.wessiewonder.co.za

Please contact Wessie Wonder personally using the above details to place your order for the Laat Jou Liggie Skyn CD/DVD Compilation  @ R130-00 (postage included)

 

Seëngebed vir n kind is n bonuslied vir ouers op die dvd / cd pakket. Dit is baie belangrik dat ons elke dag n seëning oor ons kinders bid

Leave us a comment so that we can see whether we are delivering relevant information or not, and please share our posts :-D

%d bloggers like this: