LFCT’s thrift store is having an Amazing Sale on selected pre-loved goods on 25 March 2020!

We will also be selling our delectable “Boeries for a Cause” again for a mere R20 each.

Spoil your staff, surprise your customers – for a good cause!

Get in early and pre-order your boeries by close of business on 20 March for collection between 12pm and 2pm on the day!

OR

Visit us on the day for scrumptious boeries and take advantage of the fact that we will be slashing prices on selected stock for our Amazing Sale Day!

Buy your kids a nice pair of jeans or a pair of shoes, and while you are at it get yourself a pretty dress and your hubby a sexy shirt – you could outfit the whole family for around R200!

Your crockery looking a bit thin or a guest broke your favourite glass at your last party? Stock up with something from our shop for a great price while supporting children with cancer and their families at the same time!

Find us at 15 Castle Street, Paarl – next to Ouma se Kombuis (behind Cash Crusaders Paarl) and opposite the Office of the Sheriff.

LFCT se spaarsaamheid winkel hou 25 Maart 2020 ‘n ongelooflike uitverkoping op uitgesoekte tweedehandse-goedere!

Ons verkoop ook weer ons heerlike “Boeries for a Cause” teen slegs R20 elk.

Bederf u personeel, verras u kliënte – vir ‘n goeie doel!

Begin vroegtydig en bestel vooraf u boeries voor 5 namiddag op 20 Maart vir afhaal tussen 12:00 en 14:00 op die dag!

OF

Besoek ons op die dag vir heerlike lekkernye en maak gebruik van die feit dat ons pryse op uitgesoekte voorraad verlaag vir ons Amazing Sale Day!

Koop vir u kinders ‘n oulike jeans of ‘n paar skoene, en kry ‘n mooi rok vir u en ‘n sexy hemp vir u man – u kan die hele gesin vir ongeveer R200 aantrek!

Lyk jou breekware effens dun of het ‘n gas jou gunstelingglas by jou laaste partytjie gebreek? Jy sal hulle kan vervang by ons winkel teen ‘n baile billike prys, terwyl jy terselfdertyd kinders met kanker en hul gesinne ondersteun!

Vind ons te Castle Street 15, Paarl – langs Ouma se Kombuis (agter Cash Crusaders Paarl) en oorkant die kantoor van die Balju.

Leave us a comment so that we can see whether we are delivering relevant information or not, and please share our posts :-D

%d bloggers like this: